We were so pleasantly surprised by the Hoerskool Eldoraigne pupils charity group, who paid our residents a surprise visit, and came bearing gifts too boot! Thank you so much teacher Solani and her lovely group of students!
Ons was so aangenaam verras deur die Hoërskool Eldoraigne leerling liefdadigheids groep, wat ons inwoners verras het met n besoek, en boonop met geskenke in die hand! Baie dankie, Juffrou Solani en haar lieflike groep studente!