‘A gray head is a crown of glory; It is found in the way of righteousness.’ – Proverbs 16:31

HuisNuweLewe is situated in the hart of Eldoraigne, Centurion. We pride ourselves in providing a calm, homely, community centric atmosphere, while never compromising on the highest level of care. Our dedicated personnel caters for our treasured guests’ needs on a 24 hour basis, and is owner supervised at all times. We are an established elderly care facility and have been providing quality care for the ‘well matured trendsetter’ since 2010. Ours is a duty of love, and a calling of care, and we love what we do.

‘Ouderdom is ‘n sierlike kroon; dit word bereik deur dié wat reg lewe.’ – Speuke 16:31

HuisNuweLewe is gesitueer in die hartjie van Eldoraigne, Centurion. Ons is trots op die lewens standaard wat ons handhaaf om n kalm, huislike en gemeenskaps gesentreerde atmosfeer te skep vir ons geliefde gaste, wyle ons altyd die hoogste graad van diens handhaaf. Ons toegewyde personeel maak seker dat al die behoeftes van ons gaste op n 24 uur basis aandag ontvang, en is voltyds onder toesig van die eienaar. Ons is n gevestigde tuiste vir bejaardes, en gee al vanaf 2010 die hoogste graad van sorg aan ons ‘jaartallige trendsetters’. Ons diens is een van liefde, en n roeping van versorging, ons lewe vir ons diens.