Ons wonderlikke bure, Hoërskool Eldoraigne se graad 11 en graad 12 leerlinge, saam met juffrou Amerie, het weer lekker kom kuier vir ons. Hulle het ons bejaardes met geskenkies en hulle tyd bederf. Wie kan nou vra vir meer? Julle is die beste!
Our wonderful neighbors, Eldoraigne High School’s grade 11 and grade 12 students, along with teacher Amerie, paid us another visit. They spoiled our elderly with gifts and their time. Who could ask for more? You are the best!