The Little Cake Shop Mall@Reds


The owners, and some kids from ‘The Little Cake Shop’ in Mall@reds spoiled us with a suprise visit and some yummy home made treats, we thank you from the bottom of our hearts, your gesture is even sweeter than your treats! Find them at https://www.thelittlecakeshop.co.za


Die eienaars, en ‘n paar kinders van ‘The Little Cake Shop’ in Mall@reds het ons bederf met ‘n verrassingsbesoek en ‘n paar lekker tuisgemaakte lekkernye, ons bedank julle uit die diepte van ons harte, die gebaar is selfs soeter as julle lekkernye! Ondersteun hulle by https://www.thelittlecakeshop.co.za