Care Group Visit

Marilize and friends from her care group paid us a visit and spent a lot of time with our elderly guests. The gifts were specially made by hand, including aprons and hand painted cards. Many hours were spent making these special gifts. The workers also all received gifts from these wonderful ladies. They blessed us all with their time, their generosity and their prayers on the day. Thank you ladies, we’re so grateful for all you did!

Marilize en vriende van haar omgee groep het ons besoek afgelê en baie tyd saam met ons bejaarde gaste deurgebring. Die geskenke is spesiaal met die hand gemaak, insluitend voorskote en handgeverfde kaartjies. Baie ure is spandeer om hierdie spesiale geskenke te maak. Die werkers het ook almal geskenke van hierdie wonderlike dames ontvang. Hulle het ons almal geseën met hul tyd, hul vrygewigheid en hul gebede op die dag. Dankie dames, ons is so dankbaar vir alles wat julle met ons gedeel het!