Hoërskool Eldoraigne se leerlingraad het saam met Juffrou Liza ons veras met n besoek aan ons bejaardes op 16 Maart 2024, en bederf met baie tyd, geselskap en selfs n geskenkie aan elkeen besorg. Ons waardeer dit opreg dat hulle so baie omgee vir ons bejaardes. Eldoraigne High School student […]
Daily archives: 03/16/2024
1 post