Baie geluk aan oupa Stoffel Viljoen wat op 17 Maart 2024 die mylpaal van sy 80ste verjaardag saam met ons kon vier! Dankie ook aan die drie leerlinge van Hoërskool Eldoraigne wat hom verras het met cupcakes, n presentjie, en lekker saam met hom kom skaak speel het! Congratulations to […]
Monthly archives: March 2024
2 posts
Hoërskool Eldoraigne se leerlingraad het saam met Juffrou Liza ons veras met n besoek aan ons bejaardes op 16 Maart 2024, en bederf met baie tyd, geselskap en selfs n geskenkie aan elkeen besorg. Ons waardeer dit opreg dat hulle so baie omgee vir ons bejaardes. Eldoraigne High School student […]