Westview Methodist Church’s Evening Womens Auxiliary- Another Visit!

Liz And Maureen blessed us once again with a visit and some lovely goodies for each of our guests. Thank you so much ladies for all the care and love your wonderful group bestows our elderly. Blessed,Blessed,Blessed!

Liz en Maureen het ons weereens geseën met ‘n besoek en ‘n paar heerlike lekkernye vir elkeen van ons gaste. Baie dankie dames vir al die sorg en liefde wat julle wonderlike groep aan ons bejaardes skenk. Geseënd, geseënd, geseënd!