At Huis Nuwe Lewe we believe in providing an environment conducive to physical health and mental stimulation. We employ the services of a full time cook, and three well balanced meals are provided on a daily basis, including a luncheon desert, 7 days a week. Every Wednesday morning there is a social hour available at Kiepersol community centre, for guests that would like to attend. We have a dedicated medical service on call that includes a qualified nurse and/or doctor on call. We make use of a private ambulance service, which is conditional on per guest affordability, and is discussed and agreed upon on a case by case basis. A laundry service providing washing and ironing is inclusive in the monthly fee. We have a third party hair salon service that will provide services on a weekly basis, if the guest so elects, and is an optional extra.
By Huis Nuwe Lewe glo ons in die voorsiening van ‘n omgewing wat bevorderlik is vir fisiese gesondheid en geestelike stimulasie. Ons gebruik die dienste van ‘n voltydse kok, en drie gebalanseerde etes word daagliks verskaf, insluitend ‘n middagete wat nagereg insluit, 7 dae per week. Woensdae oggende is daar n sosiale uur by die Kiepersol gemeenskaps sentrum, vir gaste wat wil bywoon. Ons het ‘n toegewyde mediese diens op roep wat ‘n gekwalifiseerde verpleegster en / of dokter insluit. Ons maak gebruik van ‘n privaat ambulansdiens, wat afhanklik is van elke gas se bekostigbaarheid, en word per geval bespreek en ooreengekom. Wasgoed diens wat wasgoed en stryk verskaf, is ingesluit in die maandelikse fooi. Ons verskaf ‘n derde party haarsalon diens wat weekliks dienste kan lewer, en is n optionele exstra.