Rooms / Kamers

Our spacious dual rooms are +/- 19sqm and adequate for 2 people. We gladly accommodate couples when possible, as availability dictates. We pride ourselves in a family atmosphere. Each room is equipped with a satellite ready point, a fan for summer and a heater for the chilly nights. Each guest is furnished with a panic button. The comfort and safety of our guests are always our first priority. Rounds are done 24 /7 to ensure our guests’ comfort. Guests that experience episodes of ill health, are monitored on a strict basis, until their health stabilises, and their condition is constantly communicated to their family.

Ons ruim dubbel kamers is ± 19m² en is geskik vir 2 persone. Ons plaas graag paartjies waar moontlik, soos beskikbaarheid dikteer. Ons is trots op ‘n familiale atmosfeer. Elke kamer is toegerus met ‘n satelliet gerede punt, ‘n waaier vir die somer en ‘n verwarmer vir die kouer aande. Elke gas is voorsien van ‘n paniek knoppie. Die gerief en veiligheid van ons gaste is altyd ons eerste prioriteit. Rondtes word 24/7  gedoen om ons gaste se gerief te verseker. Gaste wat episodes van swak gesondheid ervaar, word op ‘n streng wyse gemonitor totdat hul gesondheid stabiliseer, en hulle toestand word voortdurend aan hul familie oorgedra.