This is pastor Esther. She is from Tanzania, and is visiting SA for the 1st time in her life. After missionary Etresia (far right) met her in 2010, her life turned around. Today, the state also asks for her help to be able to take care of her people in her homeland. Her passion is to offer the sick the necessary facilities, which are currently not sufficient. She herself was very ill in 2008, and promised God that she would take care of her people. She was spared to become a pastor and also get help from the state to be able to take care of her people. She really learned English in a week! What a privilege to receive her here. Her home language is Zwahili.
Hierdie is pastor Ester. Sy is van Tanzania, en besoek SA vir die 1ste keer in haar lewe. Nadat sendeling Etresia (heel regs) haar in 2010 ontmoet het, het haar lewe omgekeer. Vandag vra ook die staat haar hulp om haar mense in haar tuisland te kan versorg. Haar passie is om vir die siekes die nodige fasiliteite te bied, wat huidiglik nog nie voldoende is nie. Sy haarself was baie siek in 2008, en het God belowe dat sy na haar mense sal omsien. Sy is gespaar om n pastoor te word en ook hulp van die staat te kry om haar mense te kan versorg. Sy het voorwaar Engels in n week geleer! Wat n voorreg om haar hier te ontvang. Haar huistaal is Zwahili.