Ons vier Brent se 62ste verjaardag saam met vriende, personeel en lekker koek en tert! We celebrate Brent’s 62nd birthday with friends, staff and delicious cake and pie!
News / Nuus
Ons vier n wonderlikke mylpaal saam met oumaThelma, ons is so geseend om die dag met haar te spandeer! We are celebrating a wonderful milestone with Grandma Thelma, we are so blessed to spend the day with her!
Joy het vandag 72 jaar gevier, ons het lekker gekuier met lekkernye uit die boonste rakke! Dankie aan al die vriende en familie. Joy celebrated 72 years today, we had a great time with delicacies from the top shelves! Thanks to all the friends and family.
Chene en Jessica is in Laerskool Baanbreker. Hulle neem die maand deel aan Mnr & Mej Banie. As deel van die deelname moet hulle ten minste 2 ure spandeer het om iemand te help of gelukkig te maak deur bv n besoek aan n kinderhuis of kos uitdeel vir haweloses, […]
We were very blessed to share Oupa Chris Gunter’s milestone birthday of 95 years young, may you be blessed with 95 more! Ons was verskriklik geseend om saam met Oupa Chris Gunter sy 95ste verjaardag te vier, mag jy nog 95 geseende jare he!
What a wonderful day we had!. We where privileged to celebrate Ouma Joey Bosch’s 80th Birthday on 22 January. In attendance where four generations: Ouma Joey, Petro Leuvennink, Leonette Pretorius and the kiddies Erin, Ethan and Emma- Wow, a verry happy birthday Indeed! Wat ‘n wonderlike dag was dit nie!. […]
We were so pleasantly surprised by the Hoerskool Eldoraigne pupils charity group, who paid our residents a surprise visit, and came bearing gifts too boot! Thank you so much teacher Solani and her lovely group of students! Ons was so aangenaam verras deur die Hoërskool Eldoraigne leerling liefdadigheids groep, wat […]
The NG Church care group visited us on 22 December 2018 and blessed our residents with some lovely gifts and Christmas cheer, we’re always grateful for such wonderful people! Die NG Kerk omgee groepie het vir ons kom kuier op 22 December 2018 en ons oumas en oupas kom bederf […]
We are so grateful to the wonderful ladies from the Wierda Park Laerskool, who together with Dischem, donated a brand new wheelchair for use in our facility. Thank you Lady Bugs, for your generous gift! Ons is so dankbaar vir die wonderlike dames van die Wierda Park Laerskool, wat saam […]