We have a total of 11 rooms, of which 4 are single rooms. The facility caters for both male and female guests. The entire house is completely wheelchair friendly, including the 2 bathrooms, 4 toilets and 3 showers. Rooms have large north facing windows, for plenty of sunshine, and large cupboards with ample space. The dining room caters for 16 diners at a time, for the guests that do not wish to receive meals in their rooms. The showers are large enough to provide for assistance where required. For social gatherings there is a large stoop area that seats 20 people comfortably.
Ons fasiliteit beskik oor 11 kamers, waarvan 4 enkel kamers is. Die fasiliteit voorsien vir beide manlike en vroulike gaste. Die hele huis is heeltemal rolstoel vriendelik, insluitend die 2 badkamers, 4 toilette en 3 storte. Die kamers het groot vensters wat noord liggend is, vir baie sonskyn asook groot kaste met genoeg spasie. Die eetkamer maak voorsiening vir 16 gaste op ‘n slag, vir die gaste wat nie maaltye in hul kamers wil ontvang nie. Die storte is groot genoeg om hulp te voorsien waar nodig. Vir sosiale geleenthede is daar ‘n groot stoep area wat vir 20 mense geskik is.