At Huis Nuwe Lewe, we strive to provide the utmost pinnacle of care, and for this reason, we unfortunately do not cater for special guests. Due to the high level of care required, as well as the comfort and security of the majority of our guests, we regrettably can not provide housing and care for Alzheimer’s afflicted guests, nor guests that are permanently and severely disabled. Please feel free to discuss each case with us, if you are unsure about the level of affliction, and whether we will be able to assist.
Each guest will be responsible for his/her personalised medication and/or medical or special toiletries and/or sanitary ware. We will however provide an intermediary service of acquisition, provided the necessary scripts and cession is provided. No extra fee for this service will be levied.
By Huis Nuwe Lewe streef ons daarna om die beste graad van sorg te bied, en daarom kan ons ongelukkig nie spesiale behoefte gaste aanvaar nie. As gevolg van die hoë vlak van sorg wat benodig word, asook die gerief en veiligheid van die meerderheid van ons gaste, kan ons ongelukkig nie behuising en sorg bied vir Alzheimer gaste, of gaste wat permanent en erg gestremd is nie. Voel asseblief vry om elke saak met ons te bespreek, indien u onseker is oor die graad van hulp behoefte, ons sal graag helderheid lewer.
Elke gas sal verantwoordelik wees vir sy / haar persoonlike medikasie en / of mediese of spesiale toiletware en / of sanitêre ware. Ons sal egter ‘n tussenganger diens van verkryging verskaf, mits die nodige skrifte en sedering verskaf word. Geen ekstra fooi vir hierdie diens sal gehef word nie.