Monthly costs of a shared room start off at R11500.00 per month for the basic rental, and is conducive to availability as well as guest comfort. Single rooms start at R12500.00 per month and is dependent on availability. Please contact us to to add you to the waiting list.
Please note that a R5000.00 deposit is payable upon reservation, as rooms become available. Anual escalations of rent will not exceed 10%.
Die maandelikse koste van ‘n deel kamer begin by R11500.00 per maand vir die basiese huurgeld, en is afhangend van beskikbaarheid sowel as gaste se gerief. Enkel kamers begin teen R12500.00 en is afhanklik van beskikbaarheid. Kontak ons asseblief om u by die waglys te voeg.
Neem asseblief kennis dat n deposito van R5000.00 verys word by bespreking, soos kamers beskikbaar word. Jaarlikse fooi aanpassings sal nie n 10% verhooging oorskry nie.