Joy het vandag 72 jaar gevier, ons het lekker gekuier met lekkernye uit die boonste rakke! Dankie aan al die vriende en familie. Joy celebrated 72 years today, we had a great time with delicacies from the top shelves! Thanks to all the friends and family.
Monthly archives: October 2019
2 posts
Chene en Jessica is in Laerskool Baanbreker. Hulle neem die maand deel aan Mnr & Mej Banie. As deel van die deelname moet hulle ten minste 2 ure spandeer het om iemand te help of gelukkig te maak deur bv n besoek aan n kinderhuis of kos uitdeel vir haweloses, […]